Jy is Verkeerd!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJakobus 1:21 Daarom moet julle al die sedelike vuilheid en ongeregtigheid opruim wat so welig tier, en ootmoedig die woord aanneem wat God in julle geplant het, want dié woord kan julle red.Gister het ons gesels oor God se kragtige raad om konflik in ons lewens te verminder. Maar niemand van ons hou daarvan as iemand vir ons sê dat ons verkeerd is nie. Glad nie, daarom verwerp ons soms goeie raad, selfs as dit van God kom. Dink ‘n bietjie daaroor na. Is jy gereed om n...