Jy Sal Nie Verlore Gaan Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 10:29 Dié wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader ruk nie. 'n Klein kindjie ervaar dikwels skeidingsangs, wanneer van hy onverwags van sy ouers of oppasser geskei word. En al is dit net vir ‘n kort rukkie, is ‘n situasie waar hy byvoorbeeld verdwaal en daardie band van sekuriteit verbreek word, vir hom skrikwekkend. Ek onthou hoe ek as jong kindjie my ma in 'n groot afdelingswinkel verloor het...