Kaboem, Kadoef!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Korintiërs 15:51,52 Kyk, ek vertel vir julle 'n misterie: nie almal van ons sal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word by die laaste basuin, binne 'n oomblik, 'n oogwink. 'n Basuin sal weerklink, en die dooies sal onverganklik opgewek word, en ons sal verander word. (AFR20)Die lewe kan enige oomblik 'n skerp draai van 180 grade maak. Al die dinge wat jy aangeneem het, gaan die res van vandag, môre, volgende week, volgende maand ... volgende jaar gebeur, sal miskien noo...