Kanker van die Siel
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textKolossense 3:13 Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe.Een van die moeilikste dinge wat God van ons vra, is om die mense wat ons seergemaak het, te vergewe. En as hulle steeds voortgaan om ons seer te maak, is dit nog moeiliker om hulle te vergewe.Het jy al ooit ‘n groot hap aan 'n suurlemoen gegee? Ooee, die gedagte daaraan stuur 'n siddering teen my ruggraat af. Maar stel jou...