Kapokaartappels, Jesus, Olyfolie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 7:37,38 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ”Nog 'n Sondag, nog 'n uittog kerk toe. Dieselfde mense, dieselfde liedere, dieselfde prediker ... alles dieselfde, dieselfde ou ritueel. Vervelig. Dit is hoe 'Christen-wees' vir baie Christene voel. Godsdiens. Vervelig.&nb...