Kat by die Venster

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Johannes 5:14,15 En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra. En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets só vra, weet ons ook dat ons kry wat ons van Hom vra.As jy aan God dink en al die hooi wat Hy op sy vurk het, dink jy dat Hy op hierdie oomblik aandag aan jou probleme kan gee? Is Hy betrokke… of is Hy êrens besig met iets anders? Ek het 'n kat by die huis en haar naam is Doggy. Rare naam...