Kersfees Kom

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jesaja 7:13,14 Toe het Jesaja gesê: “Luister baie mooi, julle koninklike familie van Dawid! Julle is nie tevrede om my geduld te beproef nie. Nou beproef julle God se geduld ook! Nou goed dan, die Here sal dan self ’n teken kies. Die jong vrou sal verwagtend raak. Sy sal geboorte skenk aan ’n seun en hom Immanuel noem. Kan jy dit glo, dis net tien dae voor Kersfees! Tien dae! Wat het van die jaar geword? Waar het die tyd heen gevlieg? Ek dink hoe ouer ons word, hoe meer ...