Kleur jou Lewe in

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 10:10 ’n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.Dis baie hartseer om daaraan te dink dat die lewe vir baie mense altyd vaal en leweloos voorkom. Ek weet ons gaan almal maar van tyd tot tyd deur so ‘n fase, maar dis nie veronderstel om permanent te wees nie. Dit was nooit God se plan vir jou om 'n vaal, kleurlose lewe te lei nie. Nee, nooit nie.Ek het 'n wonderlike dogter, Melissa. 'n Paar jaar gelede toe sy no...