Kom Ons Draai ‘n Bietjie Terug
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 100:4,5 Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam, want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag. Wanneer jy op 'n klipperige pad ry, wanneer die lewe meer opdraandes as afdraandes het, is die realiteit dat selfs die vriendelikste en mees bemoedigende dinge wat iemand vir jou sê, op een of ander manier die teiken mis; op een of ander manier slaag dit nie daarin om te help n...