Kom Ons Gaan Vang Vis
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Markus 1:19,20 Toe Hy 'n entjie verder gaan, het Hy vir Jakobus seun van Sebedeus, en sy broer Johannes gesien waar hulle in die skuit besig was om hulle nette reg te maak, en dadelik het Hy hulle geroep. Hulle het hulle pa, Sebedeus, net so saam met die loonarbeiders in die skuit gelaat en saam met Jesus gegaan. Jy sê jy glo in Jesus. Dis goed, maar wat doen jy daarmee? Watter verskil maak jou geloof in die wêreld? Hoeveel mense is deur jou getuienis van die rand van die hel ...