Kommunikasie in ‘n Tegnologiese Wêreld

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 10:51,52 Jesus vra vir hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” “Rabboeni,” sê die blinde man vir Hom, “dat ek kan sien.” Jesus sê daarop vir hom: “Jy kan maar gaan. Jou geloof het jou gered.” Dadelik kon hy sien en het hy op die pad agter Jesus aan gegaan. Hier is 'n vreesaanjaende gedagte. Hoeveel tyd spandeer jy op jou tegnologiese toestelle en hoeveel tyd spandeer jy aan mense? Vir baie mense is die antwoord op hierdie vraag ontstellend. Ek doen baie van m...