Koninkryk Ruilmiddel

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 12:29-31 Jesus het geantwoord: “Die eerste is, ‘Luister, Israel, die Here ons God is die enigste Here. Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag’. Die tweede is dit, ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is belangriker as dié nie.”(AFR20)Die dinge wat ons die meeste waarde aan heg en die dinge waaraan God waarde heg, is nie altyd dieselfde nie. En so kontra-intuïtief as wat God s...