Krag-loop saam met Jesus
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 9:6 Hulle het toe vertrek en die land van een dorpie na die ander deurreis, terwyl hulle die evangelie verkondig en oral siekes gesond maak. (AFR20)Dit is 'n baie ongemaklike gevoel wanneer Jesus ons roep om iets te doen, wat ons dink bo ons vuurmaakplek is. Met so ‘n uitdaging is daar baie op die spel. Die kanse vir mislukking is skrikwekkend. En tog, wanneer ons die eerste stap moet neem, is daar iets wat die Here wil hê ons moet weet. Krag-loop is deesdae die ‘in-d...