Kweek ‘n Gesindheid van Dankbaarheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 86:12,13 Met my hele hart sal ek U prys, Here, my God. Ek sal u Naam vir altyd verheerlik, want u liefde vir my is baie groot. U het my uit die doderyk gered. Hoe ons die lewe ervaar – wat ons kry, wat ons gee en of ons dit geniet … of nie – word in 'n groot mate deur ons gesindheid bepaal. Dink net hoe sal ‘n onvergenoegde persoon, of een met 'n slagoffermentaliteit, of een met 'n houding van dankbaarheid, se manier waarop hulle die wêreld sien en ervaar, hemelsbr...