Laat Jesus jou Transformeer

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 4:32 Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. Ek weet nie van jou nie, maar ek vind dit moeilik om my eie diepgewortelde slegte gewoontes te verander. Trouens, as ons eerlik met onsself gaan wees, is dit byna onmoontlik.Dit laat ons voor 'n probleem te staan kom; want God se Woord is vol opdragte om 'n goeie lewe te lei. Kyk byvoorbeeld wat staan in:Efesiërs 4:32 Wees goedgesind en hartlik teenoor meka...