Lae Selfbeeld

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textGalasiërs 2:20 en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.As jy terugdink aan jou lewe, wat het jy geleer oor hoeveel waarde jy in hierdie wêreld het? Terwyl jy jou waarde vergelyk met die waarde van diegene rondom jou, tot watter gevolgtrekking kom jy?‘n Rukkie gelede het ek 'n paar uur saam met 'n groepie studente a...