Lastige Onderbrekings
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 16:33 Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Nie een van ons geniet dit as teëspoed jou tref nie. Maar vanuit God se perspektief, het teëspoed 'n spesiale plek in ons lewens. Daarom moet ons leer om teëspoed reg te hanteer.Stel jouself die situasie voor: Alles gaan voor die wind en skielik tref 'n draaibal van die linkerkant af, jou reg op die krop van jou maag. ...