LEEF ‘N NUWE LEWE

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 6:4 Deur die doop is ons immers saam met Hom in sy dood begrawe, sodat, soos Christus deur die wonderbaarlike magsdaad van die Vader uit die dood opgewek is, ons ook so 'n nuwe lewe kan lei.Die vraag is: Het Jesus regtig uit die dood opgestaan, of was dit ‘n komplot, ‘n bedrogspul wat deur sy ontnugterde dissipels opgemaak is? Wat sê die getuienis? Kom ons kyk.Verleidelike, glansryke advertensies belowe ons ‘n nuwe lewe. Gaan op hiérdie vakansie en jy voel soos ‘n nuwe m...