Leen Sonder Om Iets Terug te Verwag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Lukas 6:35 Nee, sonder om iets terug te verwag, moet julle julle vyande liefhê en goed doen en uitleen. Dan sal daar vir julle 'n groot beloning wees: julle sal kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self goed is vir die ondankbares en slegtes. In vandag se tyd is die verwagting dat wanneer jy in iets belê, jy 'n opbrengs moet kry. Dit is tog immers wat die wêreldekonomie, aan die gang hou. Ek leen jou geld, en jy betaal my die kapitaal plus rente terug. Dit is die ...