Leer Hoe om Mislukking Reg te Hanteer

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 24:17,18 Moet jou nie verheug oor jou vyand se val nie, moenie juig wanneer hy ondergaan nie. Die Here sal sien wat jy doen, en dit sal verkeerd wees in sy oë, en Hy sal jou vyand nie verder straf nie.Ek dink nie een van ons word in die oggend wakker en besluit om daardie dag iets verkeerd te doen nie. Ons spring nie uit die bed en wonder: "Watter foute kan ek vandag maak?" nie. Maar troos, jouself daaraan; party dae gaan ons foute maak.Daar is niks erger as om deel van ...