Leer My
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 143:10 Leer my om u wil te doen, want U is my God! Laat u goeie Gees my op 'n gelyk pad lei. Dit wil voorkom asof daar twee soorte mense in hierdie wêreld is. Dié met ’n leerbare gees, en dié daarsonder. Diegene wat oop is daarvoor om hulle foute te erken, uit hulle foute te leer en 'n beter lewe te lei ... en diegene wat nie daarvoor oop is nie. Kan ek jou dus vandag vra, watter tipe mens is jy? Wag nou eers ‘n oomblik, dink nou mooi, moenie jouself bluf nie, wan...