Leer my u Pad, Here
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 86:11 Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. Met my hele hart sal ek U prys, Here my God, u Naam altyd eer, Het jy al ooit op 'n vreemde plek verdwaal? Watter kant is noord? Hierdie kaart is verouderd; die straatname het verander. Moet ek hierdie kant of daardie kant toe stap? Waar is die bushalte? Is dit ooit die regte straat? Hoe gaan ek uitkom by die plek waarheen ek moet gaan? Ja-nee, om te verdwaal is beslis nie 'n grap ni...