Leer ons Nooit Nie?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Timoteus 3:6,7 Party van hulle dring in die huise in en kry liggelowige vroue wat met sonde belaai is en deur allerlei sinlike begeertes gedryf word, in hulle mag, vroue wat altyd iets wil leer, maar tog nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie.Ek is dikwels verbaas om te ontdek hoe geestelik onnosel en dof ek is, om nie op die kragtige, lewensveranderende raad van God, wat Hy deur Sy Gees en Sy Woord vir my gee, te reageer nie. Dit kan nogal vreemd klink vir ‘n predi...