Lees Jou Eie Teregstellingsbevel
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Matteus 6:12,14,15 En vergeef ons ons sondeskuld soos ons ook óns skuldenaars vergewe het. “As julle die mense vergewe wat teen julle oortree, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle weier om die mense te vergewe, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie. (NLV) Ons het hierdie week gesels oor hoe om die moeilike mense in ons lewens, met die wysheid en die liefde van God te hanteer. Dit is nie maklik nie, is dit? Maar ons kan nooit oor moeili...