Lewe in ‘n Tronk
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 4:18,19 “Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur om vrylating vir gevangenes uit te roep en herstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur, om die genadejaar van die Here aan te kondig.”As ek jou sou vra: “Voel jy vry?” wat sou jou antwoord wees? Miskien is ons eerste reaksie om te sê: “Natuurlik, natuurlik is ek vry.” Maar dan begin ons dink aan al die dinge wat ons inperk - d...