Lewe of Sterwe

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 14:8 As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. Ek dink dat ten spyte van die feit dat ons almal al probleme ondervind het, selfs tragedies wat ons nie vir ons grootste vyand sou toewens nie, ervaar het, is dit waar om te sê dat die meeste van ons, ons lewe vir niks ter wêreld sal verruil nie. Toemaar, ek weet daar is party dae wat ons wens dat ons nooit gebor...