Lewensvernuwing
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text2 Korintiërs 5:17 Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Huisverfraaiing is deesdae hoogmode. Dit lyk asof al wat mens is, sy huis opknap soos nog nooit tevore nie. Uit met die oue, in met die nuwe. En, weet jy, ek en jy sou ook voordeel kon trek uit daardie soort opknappingsprojek, nie waar nie?Ek stap nou die oggend buite in 'n pragtige boomryke straat, toe ek sien dat nog een van die ou huise in ons omgewing opgekna...