Lief en Leed

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 5:13 As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing. Ek weet nie van jou nie, maar die plan wat ek vir my lewe het, is dat alles net mooi rustig en bestendig moet verloop. Daar moet dikwels gelukkige tye wees en baie, baie selde (indien ooit) ongelukkige tye. Dit klink mos redelik? Maar natuurlik is die lewe nie so eenvoudig nie. Voorspoed en teëspoed bekruip ons dikwels uit die bloute sonder ...