Liefde is …
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a text1 Korintiërs 13:4,5 Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie. Party mense vra die vraag: "Waarom iets in ses woorde sê, as jy dit in sestig kan sê?" Ek was nog altyd geneig om dit anderste om te wil doen! ‘n Blomryke styl kan sommige mense beïndruk, maar kom ons wees eerlik, kort e...