Loof die Here

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 149:4-6 Die Here is goed vir sy volk, Hy kroon die hulpeloses met oorwinning. Sy troue dienaars juig oor sy mag, jubel selfs as hulle op hulle beddens gaan lê. Die roem van God klink uit hulle mond, en in hulle hand is die swaard, alkante geslyp, Daar is tye wanneer ons lus het om God te loof en te prys, maar as ons eerlik wil wees, is daar tye wanneer ons nie daarvoor lus is nie. Maar daar is ook tye wanneer ons soveel rede het om Hom te loof, maar ons kom net nie daarb...