Los Jou Dwaasheid

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textTitus 3:3,4 Eens op ’n tyd was ons ook dwaas en ongehoorsaam. Ons was verlei en verslaaf aan baie begeertes en allerlei bose plesiere. Ons het ons lewens deurgebring in boosheid en jaloesie. Ons was haatlik en het mekaar gehaat. Toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir mense verskyn. Nie een van ons hou daarvan om aan onsself as dwaas te dink nie en tog het ons almal al in ons lewens dwase dinge aangevang. En sonder uitsondering het ons daardie dinge gedo...