Luister Sonder om te Onderbreek
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 18:1,2 Die selfsugtige mens lewe net vir homself, hy verwerp alle oorlegpleging. Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak. Was jy al ooit saam met 'n groep mense waar een persoon almal laat verstaan het dat hy die slimste een in die geselskap is? En wat laat hom dink hy is die slimste persoon in die kamer? Ek gee toe dat sommige mense van nature slim is. Dis goed. Maar baie van hierdie intelligente mense kan regtig baie arrogan...