Maak Jesus Jou Hele Lewe

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 3:34-36 God het Hom immers gestuur, en Hy spreek die woorde van God, want God gee Hom sy Gees sonder enige beperking. Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. Wie in die Seun glo, het die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die straf van God bly op hom.” Kan ek jou vandag vra, is Jesus jou lewe? Wat ek daarmee bedoel, is dit: is Jesus werklik die Here van jou lewe? Het jy alles wat jy is, alles wat jy h...