Maak Kinders Groot om Veerkragtig te Wees
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a textSpreuke 23:13 Moenie huiwer om 'n kind te straf nie, want as jy hom slaan, red jy sy lewe. Die ou Bybelse spreekwoord dat diegene wat die roede spaar, die kind bederf, word deesdae as polities nie korrek beskou nie. En, ja, daar is baie beter maniere om ons kinders te dissiplineer as om hulle te slaan. Maar ons moet hulle dissiplineer. Ons moet!Ek het tydens my leeftyd ‘n aandeel daarin gehad om vyf kinders groot te maak ... en daar is twee dinge wat ek jou sommer baie gou ...