Maak My Oë Oop
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 119:17,18 Doen goed aan u dienaar, dan sal ek lewe en u woord gehoorsaam. Maak my oë oop dat ek die kragtige werking van u wet ervaar. Ons is maar altyd op soek na wonderlike dinge; die goeie dinge wat vir ons tot seën sal wees. Die goeie dinge wat ons lewens en die lewens van diegene vir wie ons lief is, sal verryk. Maar die begeerte na daardie wonderlike dinge kan ons dikwels op ‘n dwaalspoor lei. Wie van ons het nie al gehoop dat daar 'n paar wonderlike dinge ...