Maak ‘n Plan
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 2:10-12 Wysheid sal jou denke bepaal. Jy sal lief wees vir kennis. Oordeelkundigheid sal jou beskerm, verstandigheid sal na jou omsien. Dit sal jou weerhou van ’n verkeerde lewenswyse. Dit sal jou weghou van mense wat besig is met verkeerde dinge. (NLV) Vertrou op God. Ja, ons weet ons moet. As jy al ooit ’n Bybel oopgemaak het, het jy God dit al oor en oor en oor hoor sê: Vertrou op my. Maar jy kan nie sê jy vertrou op Hom en dan armpies gevou sit nie. Oor jare ...