Maak Seker Jou Lewe het Betekenis

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 90:12 Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom.Die lewe is kort. Wanneer ons jonk is, dink ons, dat die lewe op hierdie aarde vir ewig sal voortgaan. Maar soos jy ouer word, tref die werklikheid jou en besef jy hoe verkeerd jy eintlik was. Die lewe is kort!Vir baie jare het my ma, wat nou al in haar negentigs is, vir my gepreek: "Berni, moenie so hard werk nie. Geniet jou lewe. Eendag sal jy so oud soos ek wees. " Ja, my liewe ou ma is sekerlik reg. Ons moet...