Maak Seker van die Feite

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 16:13,14 Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei. Wat Hy sal sê, sal nie van Homself kom nie: Hy sal net sê wat Hy hoor, en Hy sal die dinge wat gaan kom, aan julle verkondig. Hy sal My verheerlik, want wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig. Fopnuus is nie net 'n politieke cliché nie. Dit is 'n diepgaande probleem, vol swak akteurs en selfs skelm regerings, wat doelbewus sosiale saamhorigheid ondermyn, deur leuens o...