Maak Vrede met die Verlede

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Filippense 3:13,14 Nee, broers en susters, ek reken self nie dat ek al is wat ek moet wees nie, maar een ding is seker: ek vergeet dit wat agter my lê, en strek my uit na dit wat voorlê. Ek jaag wenpaal toe, na die hemelse prys wat God deur Christus Jesus aan my gee. Stel jou vir 'n oomblik voor jy is 'n soldaat op pad na ‘n oorlogsituasie. Dis ‘n ernstige geveg om lewe en dood. Maar die laaste ding wat jy gedoen het voordat jy die huis verlaat het, was om 'n massiewe ar...