Maar Weet Jy Regtig?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Johannes 1:8,9 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. Wanneer jy 'n nare fout begaan het - ek bedoel, 'n baie slegte een - is dit een ding om te glo dat God jou vergewe het. Dit is heeltemal 'n ander ding om dit te kan aanvaar; en om sodoende jouself te vergewe. Ek het onlangs met iemand ges...