Meer en Meer Soos Jesus

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 8:28,29 Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie broers kan hê van wie Hy die Eerste is. Sê my, hoe verander jy 'n waarheid - selfs 'n Bybelse waarheid - in 'n leuen? Maklik! Jy sny dit in die helfte, of haal dit uit konteks aan of verkieslik albei. Kyk net na die duiwel. Die vader...