Meer Krag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jakobus 5:16 Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking. Die realiteit is, dat dit nie saak maak hoe sterk jy is nie; maar dat daar tye kom wanneer ons almal magteloos voel – magteloos om dié dinge in ons lewens te konfronteer en te hanteer en die bul by die horings te pak. Ek is seker jy het ook al gevoel dat jy net nie opgewasse is om ‘n spesifieke uitdaging die hoof te ...