Melk en Heuning
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textEksodus 3:17 Ek het besluit om julle te laat wegtrek uit die ellende van Egipte na die land van die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, na 'n land wat oorloop van melk en heuning.’Daar is deesdae so ‘n groot verskeidenheid van goeie dinge, groot dinge daar buite, waarop ek en jy ons geld kan spandeer. Soveel meer dinge as wat daar was, toe ek grootgeword het. Nou vra ek myself af: hoekom is mense dan nie nou gelukkiger as destyds nie?n Rukkie gelede w...