Mense Kan So Wreed Wees
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Samuel 1:6,7 Dan het die ander vrou haar baie gespot en verneder omdat die Here haar kinderloos laat bly het. So het dit jaar vir jaar gegaan: elke keer as Hanna in die huis van die Here gaan offer het, het Peninna haar gespot, sodat sy gehuil het en nie wou eet nie.Daar is regtig nare mense in hierdie wêreld. Mense wat voordeel sal trek uit die teëspoed van 'n ander persoon. Mense wat uit hul pad sal gaan om sout in 'n ander se wonde te vryf. Dit is hartseer, maar dis waar.Di...