Mense op die Wandelpad
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. (AFR20)Ek sal eerlik wees met jou. Die eerste ses en dertig jaar van my lewe het ek skaars aan Christenskap gedink ... behalwe om gek te skeer met die onnosele Christene daar buite, wat in God geglo het. Wat van jou? Hoe ernstig voel jy oor Jesus? As iemand wat die grootste deel van elke werksdag sit en werk,...