Met ‘n Gewillige Hart

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 119:14-16 Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld. U bevele bly my altyd by. Ek gee ag op die pad wat U aanwys. Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie. Wanneer ek terugkyk na die pad waarop God my gebring het, kan ek die groot werk wat Hy in my hart gedoen het, sien. Maar as ek vorentoe kyk, weet ek dat Hy nog nie klaar is nie. Wat van jou? Die lewe is 'n reis en my gebed is dat jy ook, wanneer jy terugkyk ...