Mislukking
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJeremia 29:11 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!Eish, daar is tye in die lewe wanneer jy net alles wil opgee, die handdoek wil ingooi en in jou dop wil terugtrek. Ek verstaan. Ek was ook al daar. Maar ek het vandag goeie nuus vir jou. God het 'n totaal ander plan.Laat ek jou vra - het jy al ooit in jou lewe gevoel asof jy 'n mislukking is?Dit lyk asof almal rondom jou gesonde, bruikbare en...