Moeg en Dors
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 4:6-8 Die fontein van Jakob was daar, en Jesus het toe, omdat Hy moeg was van die reis, sommer by die fontein gaan sit. Dit was omtrent twaalfuur die middag.Daar kom toe 'n Samaritaanse vrou water haal, en Jesus vra vir haar: “Gee My 'n bietjie water om te drink.” Sy dissipels was intussen weg dorp toe om te gaan kos koop.Stel jouself hierdie situasie voor: Jy is op reis. Jy is dors, jy is moeg en al wat jy wil doen, is rus. En dan kom God met nog een van sy goddelike a...