Moenie Afsydig Word Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 63:2,4 Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water. U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys. Elke verhouding in ons lewens loop die risiko om een of ander tyd af te koel en afsydig te raak. Wat eens 'n lewensbelangrike, passievolle, lonende verhouding was – hetsy met jou gade, of 'n vriend … of inderdaad, met God – lyk eendag skielik baie minder belangrik as wat dit eens op ‘n tyd was. Ek ...