Moenie Bang wees om Klein te wees nie!
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Efesiërs 1:1 Van Paulus, 'n apostel van Christus Jesus deur die wil van God. . . Ons het almal al somtyds klein en onbeduidend gevoel - miskien is dit hoe jy nou voel. Klein … onbeduidend. En in hierdie suksesgedrewe wêreld waarin ons leef, dink ons dit is 'n slegte ding. Daar is iets in elkeen van ons wat smag na erkenning. Ons begeer dat mense verblind moet word deur ons sukses. Die apostel Paulus was een van daardie ouens. Voordat hy Jesus op die pad na Damaskus ontmo...